Amanda Crew

Amanda Crew
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Amanda Catherine Crew
Geboorte 5 Junie 1986 (1986-06-05)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Aktiewe jare 2005–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Amanda Crew (gebore 5 Junie 1986) is 'n Kanadese aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Final Destination 3 (2006), Sex Drive (2008), The Haunting in Connecticut (2009), en The Age of Adaline (2015).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy